

Current Edition >> Archives Section >> Spot Coverage >> 17 - 31 August 2003
The Free State Consumer Protection Office held a number of workshops in the province to educate the public about consumer rights and protection. During August 2003, workshops were held at Bethlehem, Kroonstad, Welkom and Bloemfontein, in conjunction with the Council for Medical Schemes and the Advertising Standards Authority.
On the photo taken at the workshop in Bloemfontein are, from left, Thabo Mohono (Consumer Protection Office), Milly Viljoen (SA Council for Medical Schemes), Tshepiso Segoe-Backward (CPO), Maele Direko (CPO) and Dineo Pooe (Advertising Standards Authority).
Op die onlangse jaarkongres van Vrystaat Landbou in Bloemfontein is bekendgemaak dat beeste ter waarde van R23,005 miljoen en skape van R8,332 miljoen in slegs een jaar op plase in die Vrystaat gesteel is. Hiervan is slegs R9,59 miljoen se beeste en R2,002 miljoen se skape teruggekry.
Vanaf April 2001 tot Maart 2002 is 4 601 beeste op plase in die Vrystaat gesteel - 'n gemiddelde van 4,4 beeste per diefstal. Hiervan is slegs 918 beeste teruggekry. Van die 13 887 skape wat in die betrokke tydperk in die provinsie gesteel is, is 3 337 teruggekry. Dit is gemiddeld 6,6 gesteelde skape per voorval.
Koste om 'n plaas te beveilig met heinings, alarms, ligte, diefwering en hekke beloop tans tussen R100 000 en R300 000. Indien veiligheids-ondernemings, honde, radio's en patrollies bykomend ingestel word, beloop dit nog R20 000 tot R50 000. Op die jaarkongres is ook bekendgemaak dat daar tans 100 plaasaanvalle meer elke jaar plaasvind. Dit verteenwoordig sedert 1996 'n toename van 10% per jaar.
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.