.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Spot Coverage >> 1 - 17 August 2003


Barba's 10 years


BARBA'S Café in Second Avenue, Bloemfontein this year celebrates its 10th anniversary, with innovative plans to further develop its unique menu, the quality of service and its stylish but relaxed atmosphere.
MD Soffie Kleovoulou told the Free State Business Bulletin that amongst others it is planned to expand the restaurant's catering for the rapidly increasing business market in the Westdene area. He says the already renowned atmosphere for business networking at Barba's is to be enhanced with early breakfasts at cut rates, their legendary Greek buffet, value-for-money business lunches and the specials for cocktail hours under the verandah.

Soffie says Barba's has always been and will always be a meeting place for business par excellence.




Jaarkongres 2003


Met die ongeëwenaarde kruisstrominge waarin die landbousektor sigself tans bevind, is die Jaarkongres van Vrystaat Landbou wat 6-7 Augustus by Ilanga Estate, Bloemfontein gehou word, duidelik van kritieke belang. Met Ekonomiese realiteite as tema, is besprekingspunte op die agenda o.m. Plaaslike regering en grondbelasting; Arbeid, minimumloon en verblyfreg; Grondhervorming; en Veiligheid - onderwerpe waarvan die uitkoms oor die korttermyn waarskynlik bepalend vir die toekoms van landbou in die Vrystaat gaan wees.
Word gekyk na die aard en ekonomiese vermoë van besighede op talle Vrystaatse dorpe en die groeiende plakkers gemeenskappe, dan blyk dit dat die Vrystaatse platteland aan die agteruitgaan is. Sou die landbousektor verder gestrem word, gaan die res van die ekonomie waarskynlik ook negatief beīnvloed word.




KMMO-werkskepping


Een antwoord op 'n Parle-mentęre vraag, het Minister van Handel en Nywerheid Alec Erwin gesę die bydrae van klein, mediumgrootte en mikro-ondernemings (KMMO's) tot werkskepping in die land het vanaf 1995 tot 2001 van 44% tot 54% toegeneem (die laaste amptelike statistiek beskikbaar). Volgens syfers deur Khula is KMMO's in Brittanje vir 56% van indiensneming verant-woordelik, in die Europese Unie vir 66% en in Singapoer vir 51%. In Kenia is die bydrae van dič sektor net 18%. Min. Erwin het egter daarop gewys dat verskillende definisies van KMMO's dit onvanpas maak om vergelykings te tref. Suid-Afrika sluit bv. informele en blote oorlewings-ondernemings uit. Die bydrae van KMMO's tot SA se BBP is op 35% heelwat laer as hul indiensnemingsbydrae. Die syfer is nietemin hoër as die 33% in 1995.


Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright Š 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.