.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Spot Coverage >> 1-15 July 2006


Voedingsimposium


Die Dept. van Menslike Voeding aan die Universiteit van die Vrystaat het op 14 en 15 Junie 2006 te Bloemfontein 'n nasionale simposium gemik op die bevordering van gesonde leefstyl, met die tema “Tjek vir sukses”, aangebied. As deel van die program is Woensdagaand 14 Junie 'n sosiale funksie gehou waar simposiumgangers drag moes aantrek wat verband hou met die letter “S”. Op die foto, sommige van die aanwesiges, van links, prof. André Dannhauser (hoof van die Dept. Menslike Voeding en “sigeuner”), dr. Lynette Favers (“seerower”), me. Elmine du Toit (“sigeuner”), dr. Corinna Walsh (“skoenlapper”), dr. Louise van den Berg (“swart”) en prof. Marthinette Stretch (“spook”).



Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.