

Current Edition >> Archive Section >> Letters to the editor >> 1-16 October 2005
VKB en OVK
VKB neem graag die vrymoedigheid om ondergenoemde feite onder u aandag te bring:
Ten eerste is daar geen voorneme van VKB om in te skakel by Oos Vrystaat Kaap Bpk nie. Die partye onderhandel tans en 'n amalgamasie blyk die aangewese transaksie te wees.
Die finansiële inligting wat in die uitgawe verskyn het, is nie akkuraat nie. U het gemeld dat die omset van OVK hoër is as dié van VKB en inderdaad is dit andersom. Die omset van die 2005 finansiële jaar volgens die gepubliseerde finansiële state, is soos volg:
VKB R1,299 miljard
OVK R1,070 miljard
DF MARAIS
HUB: VKB
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.