

Current Edition >> Archives Section >> Editorial Comments >> Dec / Jan 2003
Hierdie uitgawe
Kom ons begin met die postiewe note in hierdie uitgawe. Oor die algemeen toon dit die veerkrag van die SA ekonomie, ernstige struktuurbedreigings ten spyt. Die wyse waarop die Vrystaat uitvoere vanuit die provinsie aanmoedig en erken, is 'n hoogtepunt. Hoewel Uganda 'n relatief klein land is, het die besoek van die land se Hoë Kommissaris aan die Vrystaat interessante gesigspunte en moontlikhede geopen. Beslis werd om praktiese gestalte aan te gee. Die Vrystaat departement van finansies slaag op lofwaardige wyse daarin om die finansiële administrasie van die provinsie op 'n gesonde voet te hou - lees gerus oor wat mnr. Dingani en sy span in die verband doen. Khula sê hulle probeer steeds om, deur ervaring, KMO's op die beste moontlike manier te help - lees gerus daaroor ook. Dit en nog vele meer in hierdie uitgawe - genoeg om oor optimisties te wees wat 2003 betref.
Season's wishes
Well, is has been a year of hard work for most of us, but, fortunately or unfortunately it flew past fast. Be as it may, they say count your blessings and not your problems. From the side of the The Business Bulletin we wish to sincerely thank all our clients and associates for your much appreciated support and co-operation the past year. We wish you everyone the true Spirit of Christmas, while we hope you will in 2003 have the wind at your back. As far as it depends on you, make it happen and don't wait for it to happen! And tell us how The Business Bulletin can be of better service to you.
Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back
This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2002 Web D-Zign Inc. All rights reserved.