.::Back to Archive Main

.::Leading Stories

.::Spot Coverage

.::Business Pointers

.::Business Boosters

.::Bua le Batho

.::Fast Forward

.::Editorial Comment

.::Special Features

.::Letters to the editor

.::Lig in die Werkplek

.::Search Archives

Current Edition >> Archives Section >> Editorial Comment >> 1 October 2006


Editorial Comment


Nuwe plan op die tafel
Die hersiene Groei- en Ontwikkelingstrategie (GOS) vir die Vrystaat wat die Provinsiale Regering pas verlede maand op die tafel geplaas het ter bespreking deur belanghebbendes in beide die staat- en private sektor, kan beskou word as 'n regte stap op die regte tyd. Allerweë word aanvaar dat ondanks die oënskynlike welvaart onder sekere dele van die bevolking in die provinsie, is dit 'n tydbom dat meer as helfte van die provinsiale bevolking (meer as 1 miljoen mense uit 'n bevolking van 1,9 miljoen) in armoede leef. Die probleem moet dus dringend aangespreek word, terwyl terselfdertyd die groeikoers van die ekonomie vanaf minder as 1% op 'n manier opgeskuif moet word na ten minste 4%. Hiervoor is 'n plan nodig en dit is wat met die hersiene GOS beoog word. Derhalwe is dit in die belang van elkeen in die provinsie dat kennis geneem word van hierdie plan en elkeen ernstig kyk hoe hy / sy tot die sukses daarvan kan bydra. Om maar weer vir Benjamin Franklin aan te haal: “If we don't hang together, we will all hang separately.”

Further positive signals
Further positive signals lately are the following two: Firstly, the new CEO of the Free State Tourism Authority (FSTA), Ms. Phomolo Mokuele, has publicly repeatedly expressed a strong desire that the FSTA and private tourism product owners should cooperate meaningfully and constructively. This is a mouthful, but we sincerely hope that the significance of this approach would be realised and accepted by the private sector. Another signal was from the Acting City Manager of the Mangaung Local Municipality, Mr. Thabo Manyoni, who at a breakfast for the local business sector also extended an invitation to cooperation and synergy. Again we urge that this offer be taken up and utilized in the best possible way.

Haal af die wurggreep!
Dit bring ons by die twee belangrikste faktore wat 'n wurggreep toepas op nie net die Vrystaatse ekonomie nie, maar ook op die nasionale een, nl. geweldsmisdaad en afbrekende swart ekonomiese bemagtiging. Geweldsmisdaad smoor die ekonomie op baie maniere en was al verantwoordelik vir die verlies van duisende, indien nie miljoene, werksgeleenthede in die land. Swart ekonomiese bemagtiging wat kos uithaal uit die monde van blankes en blatant diskriminerend van aard is, werk ook op velerlei wyse afbrekend in op die ekonomie. Ons wonder oor die presiese agenda agter sulke bemagtiging en “regstellende” aksie.

Back to Main || About Webmaster || Disclaimer || Back

This site is best viewed at 800x600 pixels. This site was optimized for IE 5.5 or higher.
Copyright © 2006 Web D-Zign Inc. All rights reserved.